#topstories – ‘Dit was net die Here se genade’ – treinongeluk-slagoffers

Аватар автора
Magical Hollywood Mysteries
Elma Smit hoor of Oscar Pistorius se vrylating dalk heroorweeg word, en ons skakel oor na die Noord-Kaap waar passasiers praat oor die vreesaanjaende oomblik toe ’n trein met ’n Afro400-lokomotief Dinsdagaand ontspoor het. Ons kyk ook waar 11 skoolkinders in ’n busongeluk beseer is en omstrede adv. Nomgcobo Jiba praat met Netwerk24 nadat aanklagte teen haar is teruggetrek is.

0/0


0/0

0/0

0/0