South Africa National Anthem (1938-1997; Vocal Afrikaans) Die Stem van Suid-Afrika

Аватар автора
Natonal Anthems / Государственный Гимны
&Voice of South Africa&(&Stem van Suid-Afrika&also known as &Call of South Africa&or simply &Stem&is a former national anthem of South Africa. There are two versions of the song, one in English and the other in Afrikaans. It was the sole national anthem from 1957 to 1994, and shared co-national anthem status with "God Save the King/Queen" from 1938 to 1957. It was retained as a co-national anthem along with "Nkosi Sikelel&iAfrika" from 1994 to 1997. (Afrikaans Lyrics / Afrikaanse Lirieke) Uit die blou van onse hemel, Uit die diepte van ons see, Oor ons ewige gebergtes Waar die kranse antwoord gee. Deur ons vêr-verlate vlaktes Met die kreun van ossewa – Ruis die stem van ons geliefde, Van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, Ons sal offer wat jy vra: Ons sal lewe, ons sal sterwe – Ons vir jou, Suid-Afrika. In die murg van ons gebeente, In ons hart en siel en gees, In ons roem op ons verlede, In ons hoop op wat sal wees. In ons wil en werk en wandel, Van ons wieg tot aan ons graf – Deel geen ander land ons liefde, Trek geen ander trou ons af. Vaderland! Ons sal die adel, Van jou naam met ere dra: Waar en trou as Afrikaners – Kinders van Suid-Afrika. In die songloed van ons somer, In ons winternag se kou, In die lente van ons liefde, In die lanfer van ons rou. By die klink van huw& By die kluit-klap op die kis – Streel jou stem ons nooit verniet nie, Weet jy waar jou kinders is. Op jou roep sê ons nooit...

0/0


0/0

0/0

0/0